Christian Education Books


Wat beter manier is daar om wysheid te kry, as om uit die mond van die Skepper self te leer? Gebruik hierdie gids om elke vers van die Spreuke van Salomo noukeurig te bestudeer. Die skrywer, ‘n ywerige Christen volger van Jesus, gebruik kreatiewe leidrade in kriptiese blokkiesraaisels, wat jou op die punt van jou stoel sal hou! Maak solank jou HB potlood skerp!

Het jy al ooit gewonder oor die einde? Is jy onseker oor hoeveel daarvan jy persoonlik gaan beleef? Miskien is die Openbaring vir jou totale duisternis... Moenie verder soek nie! In hierdie gids sal jy maklik-verstaanbare verklarings kry van elke beskrywing in Openbaring. Kreatiewe illustrasies maak dit maklik om jou verbeelding in te kleur. Vind uit saam ons hoe Jesus finaal oorwin! Kyk saam deur die... more...

Have you ever wondered about the end? Are you unsure about how much of it you will personally experience? Maybe the Revelation is total darkness for you... Look no further! In this guide you will find easy-to-understand explanations of every description in Revelation. Creative illustrations make it easy to color your imagination. Find out with us how Jesus finally wins! Look together through the... more...

Die skrywer, ‘n gesoute dosent en bybelskool-leier, gaan voort om te studeer en hoop in die harte van gretige lesers te vestig. Met meer as 14 jaar ondervinding en drie jaar se navorsing, is ‘n volledige studiegids oor die hele lewe van Jesus Christus saamgestel om te leer oor die Skepper en Verlosser Jesus Christus op ‘n manier wat u Sy hele omgewing sou laat proe, voel, en ruik. Maak gereed om... more...

The author, a seasoned lecturer and Bible school leader, continues to study and instill hope in the hearts of eager readers. With more than 14 years of experience and three years of research, a complete study guide on the entire life of Jesus Christ has been compiled to learn about the Creator and Savior Jesus Christ in a way that would make you taste, feel, and smell His entire environment. Get ready... more...